Rekenaaringenieur

Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese.

Die fokus is eerder op digitale kommunikasie of digitale hardeware-ontwerp, i.p.v. analoog. Daar is ook sterk klem op programmering, rekenaarnetwerke en algemene kommunikasienetwerke. Die hoofvelde is:

Rekenaarprogrammering

Beheerstelsels

Kommunikasiestelsels

Rekenaarnetwerke

Digitale stroombaan (mikroverwerkers)


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search